jeanette luus's Blog

10th June 2009

my lewe

Ek dink om te skryf is n goeie manier van dinge deel. Eks n plaasgirl, plat en plein. Hou van die natuurlike dinge in die lewe en ja, n geitjie, maar ek weet wat ek wil he in die lewe. My droom leef ek elke dag ten volle. Ek is deur dinge soos depressie, egskeiding, baie seerkry en swaarkry. Maar God het van my n humble en beter mens gemaak. Ek kan met minimum klaarkom in die lewe. Dit wat die belangrikste vir my is, is dit wat geld nie kan koop nie. Dinge soos liefde, geluk, vrede, respek, vreugde en grootste van dit alles God. God het vir my geleer dat geduld en dit waarvoor mens lank wag die moeite werd is. Ekt by baie kruispaaie in my lewe gekom, en hard na antwoorde gesoek, gewag tot God reg was om vir my te gee wat ek nodig gehad het om aan te gaan. Eks tans besig om te skilder en te skryf. Dit is my droom, my lewe en my inkomste. Geniet julle dag want die dag is net so spesiaal soos wat julle is.

groete

Eaglewings


Comment (1)


10th June 2009

welcome

Vandag wil ek eers vir almal van my vertel en my lewe vir julle kortliks opsom. Ek is n kunstenaar, digter, skrywer en baie eksentriek. Groot filosoofn Christen. Ek hou van gesels en is n mense mens. My lewe is verryk deur my vriende en n wonderlike liefde vir die lewe. Ek wil met die tyd vir julle als vertel wat ek beleef het en ervaar het deur my lewensreis, en ek hoop dat ons mekaar se hartseer tye, lag tye en vreugde kan deel. As jy wil kan jy my enige tyd pla. Onthou ons sweef soos arende, sprei ons vlerke en asem elke dag vars lug in. God het ons almal die wonderlikste gawes gegee, en elke dag is uniek.

To all my friends, come share my journey with me, the laughter, tears and the joy. God is awesome and the best. So come have a awesome time with this gypsy lady.


Comment (0)


10th June 2009

Welcome to your Blog!

Dear jeanette luus,

This is your blog, now you can post your own messages and communicate with your readers!
This message is posted automatically by our system. After your first post, please delete this message.

The URL of your Blogging (Blog Editting) page is :
http://www.webmania.co.za/members/blog/eaglewings
and the URL of your Blog page (for visitors) is :
http://www.webmania.co.za/members/blog/eaglewings/admin.html

Thank you and have fun blogging!

Comment (1)




June 2009
  1 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30        
prev next

Blog Roll
eaglewings



South Africa's Top Sites

Copyright © 2009 Web Mania
Terms and Conditions

Powered by Awesome Web development