Louisa Gous's Blog

15th January 2009


So yesterday was my B-day! All and all made a good start at work- Pedro's at lunch time, drinks after work with colleages, drinks with friends after drinks with colleagues- drinks with other friends after that- And going clubbing after that with other friends. So today I feel like a gem squash..... Usually, I crawl into bed at no later than 11pm... AND alcohol is like a seasonal drink which is left to be enjoyed at the minimal social events in my "previous attached with a mormon" year or two! What I did realise is, that I surely got a fair dose of karma.... Ran into 3 ex beaus in one frikkin night.... How is that possible???? The first guy is what you'd call a fine specimen untill he opens his narcissistic mouth. Two very expensive dates later- I couldn't stand him! Three years later, he's still bitter over the fact that I 'played' him??? The other two are really just a 'matter of fact' ending. Breaking hearts is what I used to do- we were all teenagers?. Well, I wont be doing that anytime soon, that I can promise you! Dis die 2de keer die week, en eks klaar! watch this space!


Comment (1)


12th January 2009

CHICKEN!
Ek was te chicken shit om die tat te kry... ARHHHHH..... My pa spring seker nou nog op en af van blydskap! Het darem 'n paar funky people ontmoet die naweek- Zeplins ouens. Doom en gloom is fine vir sommige mense, maar 'n mens kom op 'n stadium waar jy weet wat werk vir jou en wat doen nie, Im not judgemental, but I've been down that dark alley en jammer, maar ek stel nie belang nie... Kom ons sę net, ek het my les geleer om in enige verhouding te spring.. Les 1. Kry iemand wat dieselfde geloofswaarde het as jy... Les 2. Status mans maak great piggy banks- maar moenie meer verwag nie. Les 3. Enige iemand wie se life motto dit is om big bucks te maak- het nie die vermoe om ooit verhoudings met mense aan te knoop nie. Les 4. Moet nooit by iemand intrek voordat jy verloof is nie. Dit klink begrudged maar, glo my, eendag wanneer dit saak maak gaan jy meer verstaan oor jouself, en oor die mense om jou. Nie almal is sweet en innocent nie. Daarom dink ek ek sal my ouma sekondeer, ontmoet jou man in die kerk. Jou worth vir 'n materiele mens gaan dieselfde wees as die kar waarin hy ry. Maar vir die persoon wat Jesus in sy hart het, is jy die maatstaf van die ewige lewe. En julle verhouding heilig.
Comment (1)


9th January 2009

Oh My soul!!!!???

Ek gaan nooit weer drink nie, mesne sę dit altyd maar.... Op 'n weeks aand en werk lę voor oor 'n paar uur!? As dit jou friends is en 2 for 1 coctial specials? Hoe kan 'n mens nee sę? Me getting tatoo!Yeah... Little Chinese Meow Meow! Ek sit al van gister af en tob oor die pyn, party mense sę dis soos 'n warm mes wat in jou sny... ander sę weer dis 'n mild irritation. UH?, mild irritation, hoe kan iets wat jou laat bloei n' mild irritation wees??? Hmmm, rescue pilletjies vir voor die tyd sal werk, hoop ek. ARRGGHHH hoekom moet naalde so creepy wees en die ZZZZZZZZZ in jou ore so intimidating??? Dit help ook nie dat Dadel saam kom om video footage te kry daarvan nie, nie vir morele ondersteuning nie, nee nee,  maar om eendag vir my kinders te wys hoe hul 22 jarige rooikop ma se ink addiction begin het. Ha ha! 43, sagging met 'n rot op haar rug wat eens op 'n tyd 'n oulike katjie was! Maar 'n mens leef net een keur, miskien belsuit die Heilige Vader ek bereik nooit 43 nie. Miskien vergaan die węreld 2011....En ek nag al 8 jaar vir een, maar was te chicken om te gaan. As speit te laat kom, kan ek altyd in 'n polo neck werk funksies bywoon of trou in daai ou tydse skouer doekie goedjies... Dink maar aan my more...!

OEE!!! En 'n paar oulike redes waarom dit cool is om single te wees!

"If you are depressed or mad at the world for a few minutes, you don't have to worry about having your 'outlook on life' analyzed."

"You can have eight hours of undisturbed sleep with the covers all to yourself."

 

"You can spend your salary on what you want."

 

"No more arguments about things you can't explain."

 

“Not only are your dinners free when you go out on those first dates, but they take you out to nice places."

 

"You can leave your bra and other unmentionables in view."

 

"Free drinks at bars! Men seem to know when you're single and tend to be very generous."

 

"You can have sexual gratification at any time, not just when the sports games are over."

 

"You don't have to deal with anyone's grumpy, moody personalities."

 

"You don't have to stroke the fragile male ego, and other things."

 

"You don't have to do laundry because he has no clean socks."

 

"You can be happy with who you are, not who he wants you to be."

XXXX

 


Comment (1)


6th January 2009

Vervulling
Tweede dag en die opbreek saga is verby. Ek dink die besef dat die Here iets uit jou lewe weg neem sodat hy vir jou iets beters kan gee is so vreedsaam. Net die gevoel dat jy weet en hoop op 'n God waar niks onmoontlik is nie, maar die grootste verskil op aarde. Dankie Here Jesus dat ek kan getuig dat U 'n mens kan geneus en red uit einge situasie. Dankie Here vir al U liefde en genade!
Comment (0)


5th January 2009

Happy New year!
So nog 'n vakansie van te veel Mills & Boon, Familie etes, goedkoop wyn, sigarette, die occasional frustrasie en 'n failed relationship is dit weer nog 'n jaar waar jy jouself beter kan leer ken. En die AMAZING ding is- Ek sien uit daarna. When the going gets tough, the tough gets going... en dis weird dat jy eers in moeilike omstandighede besef hoeveel ondersteuning jy het van dič wat JOU lief het en hoe sterk jy kan wees om daar uit te kom- met Sy hulp natuurlik... En die besef oorval jou dat daar iets grootter en beters vir jou wag! So ma is reg- Vetrou op God en Wag stil. EN die grootste les, Dit waarvoor jy wens is nie noodwendig die beste vir jou nie... Be careful what you wish for- Ironies. So hier begin my nuwe padjie-die cheap wyn en sigarette kom saam...! Opsoek na WARE liefde, WARE vriende, WARE geloof, en natuurlik die WARE lewe. En onthou altyd wat die Bybel se van die rykman, die kameel en die oog van 'n naald! Jonk of oud, soet of stout...Vertrou op die Here!
Comment (1)




January 2009
        1 2 3
4 5 6 7 8 9 10
11 12 13 14 15 16 17
18 19 20 21 22 23 24
25 26 27 28 29 30 31
prev next




South Africa's Top Sites

Copyright © 2009 Web Mania
Terms and Conditions

Powered by Awesome Web development